Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Advent Bewondering

4 Dae
Hoop, liefde, vrede, vreugde. Hierdie woorde word baie gedurende die vakansietyd gebruik, maar onthou ons hoekom? Die Kersverhaal is die verhaal van hoe God deur die geboorte van Jesus in die geskiedenis ingegryp het. Die lewens van Maria, Josef en die skaapwagters is heeltemal deur hierdie gebeurtenis verander. Hulle het hoop, liefde, vrede en vreugde gevind; kom ons onthou saam hoe, deur Jesus, ons dit ook kan vind.
Baie dankie aan Jon Guerra van Vertical Worship en Essential Worship wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https/www.verticalofficial.com/
Verwante Leesplanne

Sy Groot Opoffering, Ons Sendingopdrag

'n Saak Vir Die Opstanding Van Christus

Die Ten Diepste Gevormde Lewe

21-Dae van Gebed vir Vriende

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

'n Paasfees en Kersgebeure

Hele Bybel in Minder as 'n Jaar

Die Verhaal van Paasfees

Die Karakters van Paasfees: Simon Petrus
