Die Ten Diepste Gevormde Lewe

5 Dae
Pastoor Rich Villodas van New York definieer 'n diep gevormde lewe as 'n lewe gekenmerk deur integrasie, aansluitingspunte, ineendraaiing en deurwewing asook veelvuldige vlakke van geestelike vorming. Hierdie tipe lewe roep ons om mense te wees wat ons lewens saam met God op gebed skoei, wat beweeg na versoening, wat werk vir geregtigheid, wat innerlik gesond lewe en ons liggame en seksualiteit as geskenke sien om te bestuur.
Ons wil graag WaterBrook Multhomah vir hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting besoek: https://www.richvillodas.com/
Verwante Leesplanne

Ten volle Toegewyd: Skepping

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Ek volg Jesus

Onbeperkte Liefde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Geroep deur God
