Leesplan inligting

Die Groot AvontuurVoorbeeld

The Great Adventure

DAG 6 VAN 15

Het jy al ooit hierdie frase gehoor: "Wees jouself"? Wat jy dalk nie weet nie, is dat dit heel eerste God se idee was. Om heeltemal openhartig te wees, was van die begin af God se idee. Om daardie rede is dit belangrik dat ons die regte mense in ons lewens het om die avontuur om God te leer ken vol te hou. Vandag gaan ons na 'n onderhoud hieroor kyk. 







Uitdaging: Het jy 'n groep betroubare mense in jou lewe? Indien nie, wat kan jy doen om sulke verhoudinge aan te knoop? 


Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

The Great Adventure

Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid