Gevaarlik Invloedryk

Gevaarlik Invloedryk

5 Dae

Invloed is oral om ons. Met soveel stemme, hoe kies ons op ‘n wyse manier na wie om te luister? Terselfdertyd word ons geroep om invloedryk te wees. Waar begin ons egter? In hierdie 5-dag leesplan sal ons leer hoe gevaarlik invloedryk die wêreld kan wees, maar hoe ons self ook gevaarlik invloedryk kan wees.

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: https://www.life.church/
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid