Leesplan inligting

Die Groot AvontuurVoorbeeld

The Great Adventure

DAG 5 VAN 15

Ons dien 'n God wat wag om met ons te praat. Hy hou baie daarvan om ons te ken en van ons te hoor. Gebed maak daardie verhouding moontlik. Vandag luister ons na 'n lied daaroor. 







Uitdaging: Ruim hierdie week tyd in om na God te luister. Sit jou foon weg, skakel die radio en TV af, gaan na 'n stil omgewing en beplan om rustig te raak en net vir vyf minute te luister. 


Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

The Great Adventure

Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid