Leesplan inligting

Die Groot AvontuurVoorbeeld

The Great Adventure

DAG 1 VAN 15

Deur die loop van die volgende paar dae gaan ons God deur middel van gebede, mense en passie nastreef. Ons almal is op soek na avontuur. Ons hou egter nie van dissipline nie. Alles moet maklik wees, want ons hou van gemak. Dit verg egter dissipline om eerder avontuur as gemak te kies, maar daardie dissipline is die weg wat na die avontuur lei om God te leer ken. 







Uitdaging: In watter gebied in jou lewe is dit vir jou nodig om meer gedissiplineerd te wees? Wy jou dié week daaraan toe om elke dag in een ding meer gedissiplineerd te wees. 


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

The Great Adventure

Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid