Kom Ons Lees Saam die Bybel (Februarie)

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Februarie)

28 Dae

Deel 2 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 2 sluit die volgende boeke in: Genesis, Eksodus, Levitikus en Galasiërs.

Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid