Kom Ons Lees Saam die Bybel (Maart)

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Maart)

31 Dae

Deel 3 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD—luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 3 sluit die volgende boeke in: Numeri, Spreuke, Romeine en Hebreërs.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.life.church vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi