Kom Ons Lees Saam die Bybel (November)

30 Dae
Deel 11 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 11 sluit die volgende boeke in: Hooglied, Esegiël, Hosea en Openbaring.
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Verwante Leesplanne

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Desember)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Bible Basics: Om God te ken

Kersfeestyd

Follow, Fellowship, Fish

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Onbeperkte Liefde

Die Bybel in 2 jaar Kronologies (Jaar 1)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde
