Kom Ons Lees Saam die Bybel (April)

30 Dae

Deel 4 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD—luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel 4 kenmerk die boeke van Matteus en Job.

Uitgewer

Hierdie plan is deur Life.Church geskep

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi