Leesplan inligting

VreugdeVoorbeeld

Joy

DAG 5 VAN 5

Een manier om jou vreugde in God te vind, is om sy Woord te memoriseer en daaroor na te dink. Hierdie verse is 'n paar van die 500+ van 48+ onderwerpe in die MemLok Bybelgeheuestelsel. MemLok is eenvoudig, maklik en pret.' n Visuele leidraad help jou om aan die gang te kom. Beskikbaar vir mobiele toestelle en Windows toep. MemLok.


Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Joy

Vreugde is die grondslag van die Christelike geloof. Jou geluk groei as jy God ontmoet en op sy Woord mediteer. Wanneer jy die volgende verse memoriseer, kan dit jou help om meer vreugde uit die lewe te put! Laat jou lew...

More

Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie leesplan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid