Vreugde

Dag 4 van 5 • Vandag se leesstuk

Oordenking

Een manier om jou vreugde in God te vind, is om sy Woord te memoriseer en daaroor na te dink. Hierdie verse is 'n paar van die 500+ van 48+ onderwerpe in die MemLok Bybelgeheue stelsel. MemLok is eenvoudig, maklik en pret.' n Visuele leidraad help jou om aan die gang te kom. Beskikbaar vir mobiele toestelle en Windows toep. MemLok.