Leesplan inligting

Die Gelykenisse van JesusVoorbeeld

The Parables of Jesus

DAG 15 VAN 36

MOSTERTSAAD

Dit maak nie saak hoe klein die begin is nie, as jy voortdurend daaraan werk om die koninkryk van God in jou hart te ontwikkel, sal God jou laat groei sodat jy 'n invloed op almal rondom jou sal hê!



Dit beteken nie dat elke Christen dieselfde vlak van openbare bediening sal hê nie, maar deur ons individuele genadegawes, sal ons invloed groei. Dus, as jy gefrustreerd voel oor die grootte van jou geloof, die grootte van jou kerk, of die grootte van jou evangeliese invloed, moenie reageer deur die klein begin te minag nie!



Hou aan om die Koninkryk van God in jou hart te ontwikkel! Moenie passief wees nie, maar wees vasbeslote om jou verhouding met Jesus te laat groei.
Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

The Parables of Jesus

Hierdie leesplan neem jou deur gelykenisse van Jesus en ontdek wat sommige van sy grootste leerstellings vir jou beteken! Die leser kry genoeg tyd om op datum te bly met die leesplan en daaroor na te dink en aangemoedig ...

More

We would like to thank Trinity New Life Church for this plan. For more information, please visit: http://www.trinitynewlife.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid