Leesplan inligting

Wat Jesus Gesê Het Oor God Die Heilige GeesVoorbeeld

Wat Jesus Gesê Het Oor God Die Heilige Gees

DAG 7 VAN 7

Die Name van die Heilige Gees

Die name en titels van die Heilige Gees gee vir ons 'n aanduiding van sy karakter, werk en bediening. Hier onder is 'n paar van die name van die Heilige Gees. Lees hierdie name aandagtig deur. Vra die Heilige Gees om jou van Homself te leer.

Die Nuwe Gees van God (Esegiël 11:19; 36:26). Die Advokaat (1 Johannes 2:1). Die Trooster (Johannes 14:16). Asem van die Almagtige (Job 32:8). Duif (Lukas 3:22). Ewige Gees (Hebreërs 9:14). Vinger van God (Matteus 12:28; Lukas 11:20). Vuur (Jesaja 4:4). Gawe van God (Johannes 4:10). God (Handelinge 5:34). Helper (Romeine 8:26).

Sy Heilige Gees (1 Tessalonisense 4:8; Jesaja 63:10-11). Sy Gees (Psalm 106:33). Sy Getuie (Handelinge 5:30-32). Heilige Gees van God (Efesiërs 4:30). Here (2 Korintiërs 3:17). Maaltydoffer (Levitikus 2:5). Olie (Hebreërs 1:9). Alomteenwoordige Gees (Psalm 139:7-10). Almagtige Gees (Romeine 15:13). Alwetende, Alsiende Gees (1 Korintiërs 2:10).

Krag van die Allerhoogste (Lukas 1:35). Belofte van My Vader (Lukas 24:49; Handelinge 1:4). Sout (Matteus 5:13). Seël (Efesiërs 1:13). Saad (1 Johannes 3:9). Sewe Geeste van God (Openbaring 4:5). Gees van aanneming tot kinders (Romeine 8:15). Gees van Christus (Romeine 8:9). Gees van Raad en Mag (Jesaja11:2). Gees van Geloof (2 Korintiërs 4:13). Gees van heerlikheid (1 Petrus 4:14). Gees van God (Genesis 1:2). Gees van Genade (Sagaria 12:10). Gees van Genade en Smeking (Sagaria 12:10). Gees van Hom wat Jesus opgewek het (1 Petrus 3:18). Gees van Heiligheid (Romeine 1:4).

Gees van Jesus (Handelinge 16:67). Gees van Jesus Christus (Filippense 1:19). Gees van Geregtigheid (Jesaja 28:56). Gees van kennis en die vrees van die Here (Jesaja 11:2). Gees van die Lewe (Romeine 8:2). Gees van liefde (2 Timoteus 1:7). Gees van Lofprysing (1 Korintiërs 14:15).

Gees van die Here (Jesaja 11:2). Gees van die Here God (Jesaja 61:1). Gees van waarheid (Johannes 14:17). Gees van Wysheid (Jesaja 11:2). Gees van Wysheid en Openbaring (Efesiërs 1:17). Stem van die Almagtige (Esegiël 1:24). Water (Johannes 7:37-39). Wind (Johannes 3:8). Wyn (Handelinge 2:13-15). Getuienis (Romeine 8:16). Goeie Gees (Nehemia 9:20).

Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Wat Jesus Gesê Het Oor God Die Heilige Gees

Oor die algemeen weet Christene 'n aantal dinge oor die gawes van die Heilige Gees. Ons weet egter nie genoeg van die Persoon en Godheid van die Heilige Gees nie. Hierdie leesplan sal jou help om meer te verstaan van die...

More

Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://disciple4.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid