Leesplan inligting

VERTROUE - Hou God Aan Sy Woord en Leef DaarvolgensVoorbeeld

VERTROUE - Hou God Aan Sy Woord en Leef Daarvolgens

DAG 5 VAN 5

Bid en vra God vir sy leiding en bemoediging wanneer Hy jou geleenthede bied, om dit wat jy hierdie week geleer het, met ander te deel. Lees die Skrifgedeelte weer deur en maak ‘n lys van dinge wat jy graag met iemand wil deel. Is daar iemand spesifiek wat by jou opkom met wie jy dit kan deel?

Jy het die VERTROUE leesplan voltooi! Ons het ander YouVersion leesplanne beskikbaar wat gevind kan word deur “NBS2GO” te besoek.

As jy hierdie leesplan geniet het, kyk na ons ander 2GO-Bybelstudies om regdeur die jaar self, of in ’n groep te gebruik. Ons stel voor jy begin met LIG . Besoek nbs2go.com om meer te leer oor Neighbor Bible studies 2GO.

Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

VERTROUE - Hou God Aan Sy Woord en Leef Daarvolgens

VERTROUE: Vertroue is aktief, nie passief nie; dit is nie net teoreties nie, maar ook prakties. Vertroue is oortuigde geloof in en gehoorsaamheid aan God se Woord ongeag die omstandighede en ten spyte van die gevolge. Hi...

More

Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Debbie McGoldrick, en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.nbs2go.com/youversion-subscriber-welcome

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid