Leesplan inligting
VERTROUE - Hou God Aan Sy Woord en Leef DaarvolgensVoorbeeld
Identifiseer die karakters en beskryf hul verhouding met Jesus. Van watter belang is Jesus se woorde, sy nabyheid of sy dade vir elkeen van hierdie karakters? Wat het jy van vertroue, en/of hoe dit gedemonstreer is, geleer?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
VERTROUE: Vertroue is aktief, nie passief nie; dit is nie net teoreties nie, maar ook prakties. Vertroue is oortuigde geloof in en gehoorsaamheid aan God se Woord ongeag die omstandighede en ten spyte van die gevolge. Hi...
More
Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Debbie McGoldrick, en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.nbs2go.com/youversion-subscriber-welcome