Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Goddelike Leiding

7 Dae
Ons maak elke dag keuses wat ons lewensverhaal bepaal. Hoe sou jou lewe lyk as jy foutlose keuses kon maak? In die Goddelike Leiding-leesplan, moedig Craig Groeschel, die New York Times se topverkoper skrywer en senior pastoor van Life.Church, jou aan met sewe beginsels uit sy boek: "Divine Direction", om jou te help om Goddelike wysheid vir jou daaglikse besluite te vind. Ontdek die geestelike leiding wat jy nodig het om 'n storie wat God eer, uit te leef — een wat jy graag sal wil oorvertel.
Baie dankie aan pastoor Craig Groeschel en Life.Church vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://craiggroeschel.com/
Verwante Leesplanne

20/20: Gesien. Gekies. Gestuur. Deur Christine Caine

Kom ons doen dit — Craig Groeschel

Die Laaste Vier deur Craig Groeschel

Grace For The Moment: Morning And Evening Devotional

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Hou Van Jesus

Die Nalatenskapsreis

Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe

Onwrikbare Ma's
