Die Koning Se Prag
5 Dae
Jesus het die begin van Sy bediening aangekondig met die woorde van Jesaja 61. Hy het verklaar dat Sy roeping was om goeie nuus vir die armes te bring, die gevangenes vry te laat, die gebrokenes van hart heel te maak en dié te troos wat hartseer was. Hoe lyk goeie nuus nou eintlik?
Ons sê vir Tearfund baie dankie vir hierdie leesplan. Besoek http://www.tearfund.org/yv indien jy meer inligting soek.
Oor Die Uitgewer