Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
God se Vrede

4 Dae
Die Woord van God belowe vrede "wat alle verstand te bowe gaan" (Filippense 4:7). In hierdie 4-dag leesplan kan jy en jou kinders die areas in julle lewens, waar julle vrede kan ervaar, van nader bekyk. Elke dag sluit 'n gebedsvoorstel, kort Skrifgedeelte en verduideliking, praktiese aktiwiteit en besprekingspunte in.
Baie dankie aan "Focus on the Family" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.FocusontheFamily.com
Verwante Leesplanne

Die Buitengewone Krag van Lofprysing: 'n 5-dag-leesplan Uit die Psalms

Om by Jesus te Wees: Afsondering en Stilte

Elke Tree 'n Aankoms

Die Krag van Eenheid

Wanneer Jy Deur Moeilike Tye Gaan

The Power Of Being Thankful

Alles Nuut

Lewe Veranderd: In die Nuwe Jaar

Hoe Om Jou Geloof te Deel
