Leesplan inligting

Kom, Here Jesus, KomVoorbeeld

Kom, Here Jesus, Kom

DAG 8 VAN 43




Oordenkingsvrae:

1. Noem 'n paar maniere waarop ons anders kan lewe as die mense wat in 2 Timoteus 3:1–5 beskryf word.

2.Hoe is die lewe in die tyd van Noag soortgelyk aan ons wêreld vandag? Hoe verskil dit?

3. Wat moet ons reaksie wees op die spotters en nee-sêers in ons lewens? Wat is die beste manier om hulle lief te hê?

4. Op grond van 2 Tessalonisense 2:7–8, hoe sal die Here die wettelose mens wat in hierdie verse genoem word, vernietig? Wat wys dit vir jou van ons Here?

5. Gaan almal wat kerk toe gaan ook hemel toe? Wat sê 1 Johannes 2:18–19 hieroor?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Kom, Here Jesus, Kom

Ek glo ons almal voel dit aan. Daar het ‘n verskuiwing gekom. Die wêreld voel buite beheer en dit lyk asof wat ons oor die laaste dae in die Bybel gelees het, voor ons oë bewaarheid word. Ons dae is ‘n mengelmoes van vre...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid