Tony Evans Verken Rasse Versoening

Tony Evans Verken Rasse Versoening

3 Dae

In plaas van eenheid, verdra baie mense bloot net ander rasse. Hulle verduur ander sonder enige begeerte om werklik met hulle in 'n verhouding te tree. In hierdie 3-dag leesplan, sal Dr Tony Evans ons help om van rasse verdraagsaamheid weg te beweeg in die rigting van versoening. Ons sal die sleutels tot opregte Bybelse versoening bespreek en hoekom ware eenheid so uiters noodsaaklik vir die liggaam van Jesus Christus is.

Uitgewer

Ons wil graag The Urban Alternative (Tony Evans) bedank vir hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://tonyevans.org/

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi