Om God Te Aanbid

6 Dae

Elke dag se leesstuk gee insig oor hoe om God in alle aspekte van die lewe te aanbid en sal lesers inspireer om hulle harte geheel en al op hulle verhouding met Christus te fokus. Hierdie oordenking is gebaseer op R. T. Kendall se boek "Worshipping God" (R. T. Kendall was 25 jaar lank die predikant van die Westminster Kerk in Londen, Engeland.)

Uitgewer

Baie dankie aan R. T. Kendall en "Charisma House" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://bit.ly/kendallkindle

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi