Hervorming LeesplanVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan

Ons het die Hervorming se 500ste bestaansjaar met 'n oproep tot die Woord in 2017 gevier. Hierdie leesplan, net soos die hervormers destyds, beklemtoon: • Slegs die Woord — Sola Scriptura, • 'n Evangeliese orde (die orde van Bybelboeke wat die meeste invloed op hervormers het), • Genade elke week, en • Gebruikmaking van die jongste kommunikasietegnologie (van Gutenberg tot YouVersion!).
More
Ons wil graag Michigan District se Lutherse kerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: www.crafteddaily.com or www.michigandistrict.org
Verwante Leesplanne

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius

Die krag van ’n biddende vrou

Die sin van die lewe

Die deur is toe; wat nou?

Lewe ek in die Lig van God se Waarheid

Tye van groei

Groei in geloof

Die Troos van die Psalms in die Stryd van die Lewe

7 Lewensbesluite vir geestelike krag
