Leesplan inligting

Jou Vers Vir Die DagVoorbeeld

Jou Vers Vir Die Dag

DAG 5 VAN 10




Lukas 7:10


"En toe die wat gestuur was, teruggaan na die huis, vind hulle die siek dienskneg gesond."


- Die Here is in staat om enige situasie te verander.



- Niks is vir Hom te moeilik of onmoontlik nie.



- Geloof is die aspek in ons wat God beweeg.



- Glo dat Hy in jou situasie kan instap en dit kan verander.


Gebed: Vader, U is my Here en my God, en niks is vir U te moeilik nie. Ek plaas my sorge en bekommernisse in u magtige hande, wetende dat U ‘n wonderwerk vir my kan en sal doen. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Jou Vers Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronglik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n ...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid