Jou Vers Vir Die Dag

Dag 1 van 10 • Vandag se leesstuk

Oordenking




Psalm 46:2


"God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef."


- Ons vind die konsep van God as ons Helper, dwarsdeur die Bybel.





- Sy Woord sê vir ons dat die Here ons hulp is.





- Hy is ‘n alomteenwoordige hulp gedurende ons aardse reis.





- In moeilike tye kan ons hierdie feit as ‘n lewende vreugde en werklikheid ken.


Gebed: Vader, dankie vir hierdie groot waarheid wat my geloof en vertroue in U kan versterk en ondersteun. Ek kies om op hierdie fondament te staan dat U my Helper is. U is op die oomblik by my om my te help en om my op te hef. In die Naam van Jesus. Amen.