Leesplan inligting
BibleProject | Advent OordenkingsVoorbeeld
In ons derde week van Advent sal ons die Bybelse betekenis van vreugde en hoe dit alles na Jesus lei, verken. Hoe bemoedig hierdie video jou vandag?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflek...
More
Ons wil BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie Plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bibleproject.com