Leesplan inligting

Gedagte Vir Die DagVoorbeeld

Gedagte Vir Die Dag

DAG 2 VAN 10




Josua 3:7b


"... sodat hulle kan weet dat Ek met jou sal wees soos Ek met Moses gewees het."


- Net soos die Here met die mense van ouds gewandel het, so sal Hy met julle wees.



- Net soos Hy vir ander onderneem het, sal Hy vir jou onderneem.



- Jy is geen uitsondering nie, Hy wil hê dat jy moet weet dat Hy met jou sal wees.



- Wees dus nie bevrees of moedeloos nie, want die Here jou God is met jou.


Gebed: Vader, dankie vir u blywende teenwoordigheid in my lewe. Ek sal met vol vertroue vorentoe tree, wetende dat U met my is en dat U aan my sy is. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Gedagte Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier punte en `n gebed. Ons hoop elke dag se boodskap is vir jou soos vars manna va...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid