Leesplan inligting

Gedagte Vir Die DagVoorbeeld

Gedagte Vir Die Dag

DAG 7 VAN 10




Psalm 23:4


"Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.’


- Geen hoeveelheid duisternis kan die hoop wat ons in die Here het, verwyder nie.



- Hy is met jou en Hy is reg langs jou.



- Hy het wat jy nodig het om veiligheid en vertroosting in jou lewe te ken.



- Hy sal jou beskerm en daarom hoef jy nie bekommerd of bang te wees nie.


Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet dat U met my is. Ek omhels u teenwoordigheid nou in my lewe en ek bid dat U my sal lei, my sal rig, my sal beskerm en my sal vertroos. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Gedagte Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier punte en `n gebed. Ons hoop elke dag se boodskap is vir jou soos vars manna va...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid