Leesplan inligting

Gedagte Vir Die DagVoorbeeld

Gedagte Vir Die Dag

DAG 6 VAN 10




Deuteronòmium 20:1


"As jy na die oorlog uittrek teen jou vyand en perde en strydwaens sien, 'n volk meer in getal as jy, dan moet jy vir hulle nie vrees nie; want die Here jou God wat jou uit Egipteland laat optrek het, is met jou."


- Soms kan dit voel asof die opposisie wat ons aandurf, oorweldigend is.



- Die uitdaging wat jy aandurf, is nie groter as jou God nie.



- Die Een, wat met jou is, kan meer doen as wat jy jou kan voorstel of dink.



- Moenie oorweldig word nie, Hy is met jou en Hy is aan jou kant.


Gebed: Vader, help my om dinge vanuit u perspektief te kan sien. Help my om te onthou dat U groter is as enige uitdaging of probleem wat ek moet hanteer en help my om vas te staan vanweë my vertroue in U. In die Naam van Jesus. Amen.

Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Gedagte Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier punte en `n gebed. Ons hoop elke dag se boodskap is vir jou soos vars manna va...

More

Ons wil graag Alive to God! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://alivetogod.com/subscribe

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid