Leesplan inligting

VriendskapVoorbeeld

Vriendskap

DAG 15 VAN 43




Oordenkingsvrae:  



  1. Hoe is gelowiges in Christus almal deel van een liggaam?  

  2. Waarom dink jy het God elkeen van ons 'n ander funksie in die liggaam van Christus gegee? Hoe help dit die liggaam van Christus om te groei?  

  3. Waarom is dit belangrik om mekaar se laste te dra? Hoe kan jy die laste van jou vriende dra?  

  4. Is die dra van ander se laste dieselfde as om hul probleme op te los? Hoe verskil die twee?  

  5. Hoe toon eenheid in die liggaam van Christus, God se liefde vir sy Seun?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeen...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid