Lentesade: 'n Vrou se 40 Dae Reis Voorbeeld

Plant en Versorg Jou Tuin
DIE SAAD VAN WAARHEID
Lees Efesiërs 1-2 vandag.
Ter afsluiting gaan ons die laaste paar dae gebruik om Efesiërs te hersien. Vra die Here om jou te help om te sien wat Hy vir jou in hierdie hoofstukke op 'n nuwe en dieper wyse sê.
PLANT DIE SAAD
Kies vandag jou eie skrifgedeelte van Efesiërs 1-2. Kies een waarvan jy baie gaan hou wat in jou hart kan aanhou "groei" en oordink dit dan en memoriseer dit selfs.
GEE DIE SAAD WATER
Hoe kan jy dit wat jy uit Efesiërs 1-2 gelees het, toepas? Watter waarhede kan jy sien wat die vrug van geregtigheid in jou lewe dra? Sëen iemand en gee aan God die eer. Stuur 'n sms of e-pos na 'n vriend en deel met hulle hoe die Here jou bemoedig het.
DRA DIE VRUG
Watter gedeelte neem jy vandag weg?
SLUIT AF MET GEBED
Vra die Here om dit wat vandag in jou hart geplant is, te laat groei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die Bybel maak gereeld gebruik van seisoene as illustrasies van God se werk in ons. Hierdie 40-dae Dagstuk vir Vroueword 'n tuin gebruik as voorbeeld vir haar groei in Christus. Jy sal elke dag "Saad van Waarhede"(Skrifverse) ontvang asook riglyne oor hoe om die "Saad te Plant"(Ter harte te neem) en "Gee Die Saad Water"(Toepassing). Raak opgewonde! Die Here wil 'n pragtige tuin van Sy karakter in jou hart kom plant - wat oorloop van Sy volheid. Ideaal vir besige moeders, enkelvroue en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org