Leesplan inligting

Lentesade: 'n Vrou se 40 Dae Reis Voorbeeld

Seeds of Spring: A Woman's 40-day Journey

DAG 39 VAN 90

Plant en Versorg Jou Tuin DIE SAAD VAN WAARHEID Lees Efesiërs 5-6. Vra die Here om jou te help om te sien en te hoor wat Hy vir jou in hierdie hoofstuk op 'n nuwe en dieper wyse sê. PLANT DIE SAAD Kies vandag jou eie skrifgedeelte uit Efesiërs 5-6. Kies een wat jy graag wil hê om jou te help om in jou hart te "groei" en oordink dit of memoriseer dit selfs. GEE DIE SAAD WATER Hoe kan jy toepas wat jy vandag uit Efesiërs 5 - 6 geleer het? Watter waarhede sien jy wat die vrugte van geregtigheid in jou lewe produseer? Seën iemand en gee aan God die eer. Stuur 'n sms of e-pos aan 'n vriend en deel met hulle hoe die Here jou bemoedig het. DRA DIE VRUG Wat is die een ding wat jy vandag wegneem? SLUIT AF MET GEBED Vra die Here om dit wat vandag in jou hart geplant is, te laat groei.
Dag 38Dag 40

Aangaande hierdie leesplan

Seeds of Spring: A Woman's 40-day Journey

Die Bybel maak gereeld gebruik van seisoene as illustrasies van God se werk in ons. Hierdie 40-dae Dagstuk vir Vroueword 'n tuin gebruik as voorbeeld vir haar groei in Christus. Jy sal elke dag "Saad van Waarhede"(Skri...

More

We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid