Leesplan inligting

Verlos Van SkandeVoorbeeld

Verlos Van Skande

DAG 8 VAN 29

Oordenkingsvrae: 

Week 1

1. Skande fluister vir jou leuens en veroorsaak dat jy wil wegkruip. Noem 'n paar leuens wat jy die afgelope tyd gehoor het.

2. Waarom is dit so belangrik om te begryp dat God ons sondes verwyder so ver as die ooste van die weste af is? Wanneer raak die ooste en die weste aan mekaar? 

3. Ons almal worstel soms met gevoelens van ontoereikendheid, dat ons op een of ander manier gebroke is, nie vrug dra nie of dat ons 'n tekortkoming het aan iets wat ons diep begeer. Waaraan herinner Jesus ons in Matteus 19:26? Hoe bemoedig dit jou hart? 

4. Die skande wat ons ervaar, kan ons bang maak of verneder laat voel. Watter bemoediging vind ons in Jesaja 54:4?

5. Ons sien herhaaldelik in die Bybel dat mense twyfel oor die roeping wat God in hulle lewens het en Moses was geen uitsondering nie. Wat openbaar Jesaja 41:10 oor God en sy roeping vir ons lewens?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Verlos Van Skande

Worstel jy met skande in jou lewe? Dit val elkeen van ons aan. Skande wil ons weerhou van die geloofsgevulde lewe wat God vir elkeen van ons beplan het. In hierdie studie bestudeer ons elf verhale uit die Bybel en sien h...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  http://LoveGodGreatly.com

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid