Leesplan inligting

Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 25 VAN 28

Om 'n lewe van integriteit in vandag se wêreld te leef is nie 'n maklike keuse nie, maar dit is die beter keuse. In 1 Petrus 2:11-24 word ons aangemoedig om die taai stryd teen ons sondige begeertes te voer en om te kies om 'n beter lewe van integriteit te leef.
Dag 24Dag 26

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te...

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid