"eKidz" Oordenking: Alles Oor Keuses

"eKidz" Oordenking: Alles Oor Keuses

5 Dae

God het ons na sy beeld geskape — selfs as ons foute maak, is Hy steeds lief vir ons. In hierdie vyf dag leesplan praat ons oor hoe ons keuses tot 'n Goddelike karakter kan lei — met eerlikheid, vertroue en integriteit. Ons sal Bybelverhale verken en luister na snitte uit die "eKidz-family-podcast", "Adventures Of The StarKeepers", om ons te help om hierdie lesse in ons lewens toe te pas.

Uitgewer

Ons wil graag Elevation Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://elevationchurch.org

Oor Die Uitgewer