Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Om Empatie te Betoon

5 Dae
Deur middel van empatie kan ons die behoeftes van ander waarneem en sodoende hoop en verligting in hul lewens bring. Tog sukkel ons dikwels hoe om empatie te betoon. Gelukkig het ons 'n goeie voorbeeld: in hierdie leesplan. Ons sal kyk wat die Bybel van empatie sê en hoe ons daarin kan groei om die hande en voete van Jesus te wees.
Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Verwante Leesplanne

Beter Saam: Soek God Saam Met Ander Mense

Om Soos Jesus te Leef

Die Vader is Lief vir Jou, deur Pete Briscoe

Sy Groot Opoffering, Ons Sendingopdrag

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Wat Is Aanbidding: Oordenkings Van "Time of Grace"

Die Albaste Fles

EEN DING

Ervaar God as 'n Vriend
