7 Dae Om 'n Meer Vrygewige Persoon Te Word

7 Dae

Om vrygewig te leef gaan nie net oor die dade wat ons doen nie - dit is die hart wat ons God toelaat om in ons te ontwikkel. Dit is 'n reis van die hart en om alles wat ons het te beskou as 'n geskenk van God. In hierdie Bybel leesplan sal ons ontdek dat om vrygewig te leef baie verder strek as ons persoonlike finansies - dit is 'n leefstyl wat op ander gefokus is.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

Oor Die Uitgewer

Meer as 5000 voltooi