Wie Ek In Christus Is

Wie Ek In Christus Is

10 Dae

Wie is jy? Hierdie vraag kry dikwels 'n antwoord wat sê wat ons doen. Ons identiteit kom egter van wie God sê ons is - nie wat ons doen nie, en beslis ook nie uit wie ander sê ons is nie. Om te weet wie ons is as volgelinge van Christus, is noodsaaklik in ons lewenswandel met Jesus. As ons weet wie ons is, sal ons weet wat om te doen.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi