Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ongegriefd

10 Dae
Die strategie van die vyand is om afstand tussen ons en ons geliefdes te plaas, een oortreding op 'n slag. Ongegriefd bied 'n riglyn vir hoe God die dinge in die lewe wat ons die meeste seermaak, kan gebruik om ons selfvertroue te vorm en ons te help om die mense te word wat ons altyd so graag wou wees. Om nie aanstoot te neem nie, gaan nie daaroor om nooit aanstoot te kry nie. Dit gaan daaroor om nie gegriefd te bly nie.
Ons wil graag vir Ryan Leak (Covenant Kerk) bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, kan jy http://www.ryanleak.com besoek.
Verwante Leesplanne

'n Saak vir Christus Leesplan

Wanneer God Kon Maar Hy Het Nie

Een Minuut Na Jou Dood

Verontskuldiging 101

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Onweerstaanbaar: 'n 6-dag leesplan deur Andy Stanley

Hartseer Happe: Twyfel Onthul

Onvolmaakte Mense in die Bybel

Geloof en Teologie: Dr. John MacArthur Vrae & Antwoorde
