Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

The New Testament in 90 Days

DAG 56 VAN 90

Inleiding tot Efesiërs

Terwyl Paulus in die gevangenis in Rome was, het hy êrens tussen 60-61 n.C. aan die mense in Efese geskryf. Efesiërs was die eerste van vier briewe wat hy tesame met Filippense, Kolossense en Filemon vanuit die gevangenis geskryf het. Daar word hierna verwys as die "tronk sendbriewe." 

Efesiërs handel spesifiek oor wat dit beteken om 'n Christen te wees. Dit kom voor dat Paulus nie op 'n bepaalde probleem gereageer het soos met die ander kerke nie; hy wou die gelowiges eerder versterk en bemoedig om in hul geloof te groei, indien valse leringe begin kop uitsteek. 

Aangaande hierdie leesplan

The New Testament in 90 Days

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.

More

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.