Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Drome wat Herleef

7 Dae
Wat moet ons doen wanneer dit lyk of ons drome buite bereik of selfs verpletter is? Nadat ek mishandeling en trauma oorkom het, asook die hartseer van 'n egskeiding, kom ek herhaalde kere voor hierdie vraag te staan. Of jy die verwoesting van 'n tragedie of verlies ervaar het, of die frustrasie van 'n lang wagtydperk, God se droom vir jou lewe is nog lewendig! Vriend, dit is tyd om weer te droom.
Baie dankie aan Harmony Grillo (I Am A Treasure) wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://harmonygrillo.com
Verwante Leesplanne

Om Lief Te Hê Asof Jy Nog Nooit Seergekry Het Nie — Deur Jentezen Franklin

Verstaan Jou Hoekom: Vind En Vervul Jou Roeping

Lewe Veranderd: Aanvaar Jou Identiteit

Lewe Veranderd: Voorsiening

Hoop In Donker Tye

Moenie Moed Verloor nie Deur Jason Meyer

Lewe Veranderd: Binne die Huwelik

Craig & Amy Groechel se Van Hierdie Dag Af Aan

Leef, wees lief, doen
