Lewe Veranderd: Binne die Huwelik

5 Dae
Daar is nie iets soos die perfekte huwelik nie, want die huwelik is die samevoeging van twee onvolmaakte mense. Met God se hulp kan jy egter 'n wonderlike huwelik hê – nie deur Hom te vra om jou huweliksmaat te verander nie, maar deur Hom te vra om in jou hart werk. Hierdie 5-dag leesplan sal jou help om genesing, vrede en vertroue in Christus te vind sodat jy jou huweliksmaat kan liefhê en jou huwelik kan herskep.
Baie dankie aan Changed Women's Ministries wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.changedokc.com
Verwante Leesplanne

Geroep deur God

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Onbeperkte Liefde

Follow, Fellowship, Fish

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)
