Om God Se Hart Te Ken

Om God Se Hart Te Ken

4 Dae

Ons kan maklik vasgevang word om dinge oor God te glo wat nie waar is nie. Soms sien ons dinge op sosiale media of die nuus, wat maak dat ons Hom bevraagteken. Wat is dus waar oor God? Weet Hy wat Hy doen? Is Hy regtig liefdevol en vriendelik, selfs wanneer dit nie goed gaan nie? Kom ons leer saam in hierdie 4-dag leesplan hoe ons God se hart kan ken.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi