Om Deur Geestelike Valleie te Gaan

5 Dae
As volgelinge van Christus verkies ons om hoogtepunte te beleef in ons geloof. Dis egter eerder in die geestelike valleie en dieptes waar ons gewoonlik leer om te groei en waar ons geloofshorisonne kan verbreed. Met hierdie 5-dag leesplan sal jy hopelik die insig verkry om die geestelike laagtepunte in jou lewe te kan baasraak en hanteer met genade en hoop, in die wete dat God selfs dáár met jou is, al voel dit soms nie vir jou so nie.
Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.
Oor Die Uitgewer