Hoe Om Terug Te Keer Na God

5 Dae

Wil jy meer uit die lewe kry? Om meer te verlang is om terug te keer na God—waar jou verhouding nou ookal met God mag wees. Almal van ons ondervind mylpale—of ontwakings—soos wat ons ons pad terugvind na God. Kom reis deur elkeen van hierdie ontwakings en maak die gaping kleiner tussen waar jy nou is en waar jy wil wees. Ons wil God vind en Hy wil gevind word.

Uitgewer

Baie dankie aan Dave Ferguson, Jon Ferguson en WaterBrook Multnomath Uitgewersgroep dat hulle die plan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://waterbrookmultnomah.com/catalog.php?work=235828

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi