Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Bid Moedige Dinge

7 Dae
Wat weerhou jou daarvan om moedige gebede te bid? Julia Jeffress Sadler daag ons uit om God op sy Woord te neem en Hom te sien beweeg soos nog nooit tevore in haar verhaal van God se lewensveranderende antwoorde op moedige gebede. Hierdie week gaan ons leer om moedig te bid en in afwagtig te sien hoe God ons gebede beantwoord. Die ongewoonheid lê nie in God se beantwoording van moedige gebede nie, maar in ons vraag na moedige gebede.
Ons wil graag dankie sê vir Baker Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://juliajsadler.com/
Verwante Leesplanne

7 Gebede Vir Onverskrokke Krygers

Jou Deurbraak Jaar: 5 Dae van Inspirasie om Jou Nuwe Jaar Mee Af Te Skop

Ontdek God se Visie

Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

Hartseer Stukkies: Hoop vir die Feestyd

Wees Dankbaar in Alles: 'n 5-dag Danksegging Leesplan

Hoekom Is Dit So Moeilik Om Te Vergewe?

Waag Om te Verbeel

Ontdek jou Werklike Waarde Met Lindsay Roberts
