Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

7 Dae
Ek staan verstom oor die lesse wat ons kan leer by ander kulture! Sommiges het min materiële besittings maar straal 'n diepe gewaarwording van danksegging en geluk uit! Ek weet nie van jou nie maar ek wil hê danksegging en geluk moet so deel wees van my as wat asemhaling is! In hierdie leesplan gaan ons ontdek hoe om die tydperk van danksegging 'n daaglikse deel van ons lewe te maak!
Baie dankie aan "Eternity Matters With Norma" vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.facebook.com/eternitymatterswithnorma
Verwante Leesplanne

Jou Deurbraak Jaar: 5 Dae van Inspirasie om Jou Nuwe Jaar Mee Af Te Skop

Noël: Kersfees Is Vir Almal

Die Geboortetoneel

Die Vader is Lief vir Jou, deur Pete Briscoe

Die Seën van die Alledaagse

'n Wonder sonder Tydsgrense | 'n Leesplan vir Kersfees deur New Life Church

Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament

Vind ware geluk: Oordenkings met John Piper
