Filippense Voorbeeld

Filippense 4 | Die Geheim van Tevredenheid
Welkom terug by Filippense Verduidelik wat deur "Through the Word" aangebied word. Jou opdragte vir elke dag is eenvoudig:
Stap 1: Luister daarna. Druk die speel-knoppie om na vandag se klankgids te luister.
Stap 2: Lees dit. Lees (of luister na) vandag se Skrifgedeelte.
Stap 3: Leef dit uit. Dink na oor wat jy lees en pas dit vandag in jou lewe toe. Indien jy die leesplan saam met vriende volg, kan julle dít wat julle daaruit verstaan het en vrae wat julle mag hê, met mekaar deel en mekaar aanmoedig om wat julle geleer het, uit te leef. Jy het hierdie leesplan voltooi! Dis nou tyd om met die volgende een te begin. "Through the Word" het bondige klankgidse met maklik-verstaanbare verduidelikings oor elke boek en elke hoofstuk van die Bybel! Gebruik YouVersion se Ontdek-funksie met die soekterm "Verduidelik" of besoek die "Through the Word"-toepassing om klankgidse vir elke Bybelboek- en hoofstuk op te spoor by throughtheword.org. Maak seker jy volg ons by ons vennoteblad hier in YouVersion!
19 Reise
Jy kan ook die hele Bybel met "Through the Word" deurlees, met behulp van enige van ons 19 Reise. Elke reis is 'n epiese avontuur deur verskeie Bybelboeke met 'n verwante tema. Dit is uiters geskik vir kleingroepe of enigeen wat die Bybel wil deurlees — en is regdeur vergesel met maklik-verstaanbare verduidelikings. Begin sommer nou met Reis 1 wat by hierdie skakel beskikbaar is: Reis #1 | Begin
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Indien jy in 'n tronk — 'n kerker — sit omdat jy van 'n misdaad aangekla word wat jy nie gepleeg het nie, wat sal jy vir jou vriende skryf? Paulus se brief aan die Filippense kerk openbaar 'n man wat met vreugde vervul is — al sit hy in 'n Romeinse tronk. Filippense is 'n kragbron van moed en vreugde ten aanskoue van erge beproewings. Sluit aan by Kris Langham terwyl hy jou deur die boek, Filippense, lei.
More