Filippense Voorbeeld

Filippense 3 | Eiegeregtig (Aanslag deur die Vreugde-Ontnemers)
Welkom terug by Filippense Verduidelik wat deur "Through the Word" aangebied word. Jou opdragte vir elke dag is eenvoudig:
Stap 1: Luister daarna. Druk die speel-knoppie om na vandag se klankgids te luister.
Stap 2: Lees dit. Lees (of luister na) vandag se Skrifgedeelte.
Stap 3: Leef dit uit. Dink na oor wat jy lees en pas dit vandag in jou lewe toe. Indien jy hierdie leesplan saam met vriende volg, kan julle dít wat julle daaruit verstaan het en vrae wat julle mag hê, met mekaar deel en mekaar aanmoedig om wat julle geleer het, uit te leef.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Indien jy in 'n tronk — 'n kerker — sit omdat jy van 'n misdaad aangekla word wat jy nie gepleeg het nie, wat sal jy vir jou vriende skryf? Paulus se brief aan die Filippense kerk openbaar 'n man wat met vreugde vervul is — al sit hy in 'n Romeinse tronk. Filippense is 'n kragbron van moed en vreugde ten aanskoue van erge beproewings. Sluit aan by Kris Langham terwyl hy jou deur die boek, Filippense, lei.
More