Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Filippense

5 Dae
Indien jy in 'n tronk — 'n kerker — sit omdat jy van 'n misdaad aangekla word wat jy nie gepleeg het nie, wat sal jy vir jou vriende skryf? Paulus se brief aan die Filippense kerk openbaar 'n man wat met vreugde vervul is — al sit hy in 'n Romeinse tronk. Filippense is 'n kragbron van moed en vreugde ten aanskoue van erge beproewings. Sluit aan by Kris Langham terwyl hy jou deur die boek, Filippense, lei.
"Through the Word" skep bondige klankgidse wat jou kan help om die Bybel te lees, te verstaan, toe te pas en 'n gewoonte te vestig. Jy kan inligting oor nog Bybelgidse en selfs "Through the Word" se toepassing aflaai by http://www.throughtheword.org/
Verwante Leesplanne

Die Weg van die Koninkryk

Colossians Explained | Hoe om Jesus te Volg

Leer Om Geliefd te Wees

Die Man aan die Kruis in die Middel: 'n 7-dag Paasfees leesplan

Veg vir Eensgesindheid in 'n Verdeelde Wêreld

Wat is My Doel? Leer om God Lief te hê en Ander Lief te hê

Basiese Bybelbeginsels Verduidelik | Gebed

Wat Die Vader Sê
